Scapa Flow

Scapa Flow, soos van sy oostekant gesien.
Kaart van Scapa Flow.

Scapa Flow is 'n natuurlike hawe in die Orkney-eilande in die noorde van Skotland. Die baai is deur die Britse Vloot as 'n hoofkwartier gebruik gedurende die twee Wêreldoorloë. Hulle het die baai as ondeurdringbaar vir duikbote beskou nadat nette en onderwatermyne op verskeie plekke aangebring is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy